top of page

![]() Brandwag Ondersteuners | ![]() Vriendskap | ![]() Brandwag kleursport 2014 | ![]() Jeans for Jesus day 2011 |
---|---|---|---|
![]() BRANTIE |
Ons Missie
Brandwag Volkskool se missie
is om'n uitstekende leeromgewing
vir akademiese-, sport-,en kultuurprestasies te voorsien,
terwyl die emosionele en geestelike ontwikkeling, in
'n omgewing wat omgee, tot
die hoogste moontlike
vlak kan plaasvind.
Samevattend: "Optimale ontwikkeling, ons Godgegewe taak"
bottom of page